Wil net weer baie dankie sê vir julle ongelooflike goeie diens met die koop van ons eerste huis. Voel nie eers of ons gekoop het nie want alles het so vinnig gegaan! Ons waardeer al julle harde werk!
Thank you very much for your kind heart and wonderful assistance. I'm very pleased to have met you. Im so excited about this new chapter of my life. God is great, may He continue showing you love, mercy and favo
Verder ook dankie vir julle goeie werk met die proses. Julle het dit regtig baie maklik gemaak, het 2 jaar terug 'n eiendom gekoop en een verkoop en moes meeste van die admin self uitsort. Julle het die proses baie maklik vir my gemaak. Ek sal julle definitief aanbeveel as ek weet van iemand wat wil koop/verkoop.
I would like to thank you and your firm for all the assistance you have provided for the process to go accordingly, if it were not for you I wonder where all this would be. Thank you for the professionalism you held through it all, even when you were not obligated to. I can clearly understand why your client chose you for this. Enjoy your day.
Baie dankie vir jul skitterende diens. Na ‘n leeftyd se aan-en-af gemoeidheid met transportbesorging, sal ek ‘n plig versuim as ek nie noem nie dat dit die beste diens is wat ek nog ervaar het. Wees trots op jul praktyk en werk. Dit is, erken ek ruitelik, beter as die ywerige diens wat ek desjare self as transportbesorger gelewer het.
Thanks so much! This is indeed a huge highlight of our lives and we thank you for all your hard work.